Matthew Modine

Matthew Modine
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Matthew Avery Modine
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Ruby Modine
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Matthew Modine is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Full Metal Jacket (1987), Short Cuts (1993), The Dark Knight Rises (2012), en 47 Meters Down (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy